BERKWIN (Edms) Bpk
Reg: 2015 / 102124 / 07
Sel: 0695632328/0633109262/0826936095 Posbus 50701
e-pos: berkwin1@gmail.com Wierdapark
0149
RAAMWERK VAN DIE BESIGHEID
Berkwin is ‘n nuwe multi-gediversifiseerde maatskappy met ‘n be-oogde landwye Taknetwerk van geregistreerde Franchise maatskappye.
Die maatskappy is in 2015 gestig met ‘n aandelekapitaal van een miljoen gewone aandele sonder pariwaarde.
DOEL VAN DIE BESIGHEID: Selfbeskermingsdienste, uitskakeling van die werkloosheidskrisis in die land met grootskaalse werkskepping in landbou en aanlyn tuisonderrig van Grade 1 tot 12.
Die vergoeding aan werknemers is gekoppel aan wins uit die besigheid gegenereer.
Die Franchises van die maatskappy word nie vooraf deur die Takke gekoop nie. Die Aansoek vir Registrasie kos R200. Na Goedkeuring word ‘n lisensie uitgereik. Die Tak Franchise fooi is R8000,00 per maand met die eerste 4 maande vrygestel.
Die astronomiese aanwas van Suid-Afrika se bevolking en persoonlike veiligheid risiko’s het hom onregeerbaar gemaak. Die uitkoms hiervan lê ook aan die hand van astronomiese werkskepping en persoonlike beveiliging.
MENU
#A: BERKWIN SE SELFBESKERMING EN FRANCHISE WERKSKEPPING ORGANISASIE
#B: BERKWIN SE AANLYN TUISONDERRIG FRANCHISE STELSEL